n Boer raak vreeslik kwaad vir een van sy plaaswerkers, en is sommer lus en klap hom onderstebo. Sy vrou sê, hy moet hom nie so vererg vir die werker nie, hy moet eerder oor die saak bid. Die aand loop sy vrou verby hulle kamer, en hoor hoe die boer bid: "Vader, en in verband met Johannes, gaan U hom kom haal, of moet ek hom vir U stuur?" Current Rating (82 Votes): 8.5  Rate this Joke: 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 'Sent to a Friend' 6 time(s).
home random picture jokes text jokes historical top 20 stf 20 movies subscribe RSS/XML facebook twitter